ân Seun word groot in die platteland waar die lewe hemel is totdat sy pa sterf. Hy word weggeskeur van Zoar en verhuis na Mitchells Plein waar hy kennis maak met sy passie (DJ) maar ook verstrengel raak in dwelms. Hy vind bevryding en word ân suksesvolle DJ.