Lena Scott is die blinkste opkomende ster op die silwerdoek sedert Marilyn Monroe. Min mense weet egter dat haar regte naam Abra is en van die prys wat sy moes betaal om uiteindelik te voel sy beteken iets. Vir pastoor Ezekiel Freeman sal Abra altyd die pasgebore babatjie wees wat hy onder 'n brug aan die buitewyke van Haven gevind het.