Niemand weet van Harriet Christou se lewe met skisofrenie nie trouens dit is een van die mees verborge aspekte van menswees in die algemeen. In hierdie aangrypende boek vertel sy ân uiters sonderlinge verhaal en sy vertel dit onverskrokke en openhartig.