n Indrukwekkende epiese gedig in drie afdelings van sowat 650 paarrymende reëls handel oor n trotse koning wie se stad deur n vyandelike leër oorrompel word. Hy bly alleen oor, probeer per boot na die see ontsnap, maar sterf uiteindelik weens gebrek aan proviand en water. Die gedig verken die transformasie van trots en selfgenoegsaamheid na deemoed en groter menslikheid, maar bly stilisties soms troebel en staties in aksie
Dimensions:
19.2 x 11 x 0.5 cm
Format:
Hard cover, cloth bound. No dust jacket.
Author:
Ernst van Heerden