Home/General Books/Die beste verhale van Eugene N. Marais - Eugene N. Marais
Description
Die enigmatiese digter verteller en wetenskaplike Eugene N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Soos Marais se lewe self wentel die meeste van hierdie verhale om raaisels.