In sy voorwoord se Anthony Osler skrywer van die populere Stoep Zen dat Die beoefening van vrede in tye van geweld aan ons as Suid Afrikaners 'n besonder aktuele relevante en praktiese weg bied tot innerlike vrede en werklik doeltreffende gemeenskapsdiens.