Die avontuurgids van Suid-Afrika is jou handleiding tot al die sport- en ontspanningsopsies wat net buite jou nege-tot-vyf landskap op jou wag. Die boek dek verskillende aktiwiteite. Sommige avonture is wild ander is geskik vir die hele gesin - die een ou se klim is die ander se hartaanval.