Hierdie verhaal propvol aksie vertel die storie van Josua en die verkenners op 'n kontemporere manier sodat kinders dit oor en oor kan geniet. Toby het 'n probleem. Hy het sy maatjie Pete se bal in die buurvrou se tuin ingegooi en nou moet hy dit gaan kry ... sonder dat sy hom vang en 'n pastei van hom maak!