Wie het Kobus Burger vermoor? Bal-Oog en Brommel stel ondersoek in. Boltjie (Bal-Oog se hond) kry snif in die neus en skielik is Bal-Oog en Brommel in `n skreeusnaakse en opwindende avontuur. Om sake te kompliseer is Bal-Oog dolverlief op Anja die vermoorde Kobus se meisie.