Olifant ontvang 'n uitnodiging na die apies se partytjie by Kokosneutbaai en klim dadelik in sy stoomenjin vir 'n avontuurlike reis oor die hele Afrika-kontinent! Die rymteks en asemrowende illustrasies wat die wilde diere van Afrika in fantasmagoriese glorie uitbeeld gaan kinders vasgenael hou. Perfek vir voorlees.