Verslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike strate van Johannesburg vir ân rustiger lewe in Colesberg om ân misdaadroman te skryf. Maar die platteland is allermins rustig: Daar is ân menseslagter los wie se gruweldade Anje se kop laat duisel.