Jana wou nog altyd in haar oupa se voetspore volg. Hy was ân fantastiese joernalis en hulle het ân liefde vir feite gedeel. Maar gedurende die eerste paar maande van haar graadsewe-jaar ontdek sy feite wat baie verskil van dié in die boeke op haar rak.