Nina Smit help elke vrou om opnuut te ontdek wie die God is wat 'n verhouding met jou begeer hoe kosbaar jy as vrou vir Hom is en wat jou roeping en identiteit in Hom moet wees. Sy help jou om woestyntye te oorleef en ons kry 'n voorsmakie vir hoe sy dink die lewe na die dood gaan wees. Soos net Nina kan.