Home/General Books/Deur die Tonnel van Twyfel: Op Soek na Waardes in n Donker Eeu - Koos Kombuis
Description
Dit is deesdae hoog mode vir mense om boeke te skryf oor hoe hulle âdie geloof verloor het; selfs dominees verloor hulle geloof. Dit is een van die redes hoekom Koos Kombuis besluit het om 'n boek te skryf vir die post-Kerk-generasie.