Home/General Books/Die Dekonstruksie van Retta Blom - BEZUIDENHOUT,Z
Description
Jare lank al is Lauretta Blom 'n gedienstige huisvrou in haar beige paleis maar met haar en Tobias se seuns uit die huis wonder sy oor als wat sy nie gedoen het nie en hoe dit haar gevorm het.