Springbokkaptein predikant ambassadeur kabinetsminister wereldreisiger filosoof gesinsman kunsliefhebber. Dit was en is die wereld van dr. Dawie de Villiers een van Suid-Afrika se ikone wat vir dekades sy land op vele terreine met groot onderskeiding gedien het.