Wie hou (regtig) daarvan om oud te word af te tree en jou lewe af te skaal? Om uit die vinnige lewensbaan te skuif selfs eenkant gerangeer te word? Na 50 begin die lewensritme afneem en daar is onsekerheid soms vrees oor wat voorle. Deel in 'n nuwe lewe wat jou innerlik laat dans. Op 50 begin die jeug van jou ouderdom!