Die eerste Afrikaanse vertaling van die topverkoper-reeks Diary of a Wimpy Kid is vertaal deur die outeur van die gewilde Thomas@-reeks. Dagboek van ân Wimpy Kid gaan oor Greg sy beste vriend Rowley en ân vreemde stuk kaas wat op die skoolgrond rondle.