Home/General Books/Dae Uit Ons Geskiedenis: 'n Afrikaanse Kultuur-Historiese Dagboek - Vriende van Afrikaans
Description
Dae uit ons Geskiedenis saamgestel deur Vriende van Afrikaans is 'n Afrikaanse Kultuurhistoriese dagboek met 'n magdom vertel-lings van gebeure in die verlede wat 'n invloed op Afrikaanssprekendes gehad het.