Maak nie saak hoe hard jy soek nie - daar's nie 'n krokodil in hierdie boek nie. Daar is wel 'n mooi prinses 'n dapper prins 'n boontjierank 'n reus 'n ouma 'n wolf drie bere en 'n Goeie Fee. Maar 'n krokodil? Nooit!
Published Date:
01/10/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 280 mm x 15 mm