Home/General Books/Daar's 'n ou in my aarbei-smoothie - Janie Oosthuysen
Save 10%
Description
My hart behoort aan jou aan jou ... Die woorde draai soos 'n lied in my kop. Waar kom die verleidelik swart kaartjie met die goue boodskap vandaan? Se nou dis van die sexy donkerkop die nuwe ou in graadelf op wie al die meisies verlief is?