Hoekom kry die DA nie steun onder swart Suid-Afrikaners nie? Is hulle gedoem om ân wit party te bly? Wat doen die DA dan verkeerd? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek bekyk Eusebius die DA van naderby.