Wie kom daar oor die vaal verlate vlakte aangery? Dit is Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd Shorty. Na 'n lang dag is die twee baie honger en dors. In die dorpie Watsenaam is alles egter nie pluis nie. Vlugvoet die Vraatsige Seerower voer 'n skrikbewind onder die inwoners.