Coach Loffie is ân alles-in-een-handleiding vir alle aspiranten reeds gevestigde afrigters sportlui en sportliefhebbers. Dis geskoei op die koestering van drome Loffie se persoonlike belewenisse tydens sy grootword- en weermagjare en sy ervaring as speler en afrigter.