Suid-Afrika is 'n smeltkroes van kulture en nerens is dit meer duidelik as in die interessante verskeidenheid tradisionele kosgunstelinge nie. Met Clover Tradisionele Suid-Afrikaanse Gunstelinge deel ons iets van alles - soos Bunny Chow romerige marog Smoorsnoek Soetsuur lewer Vetkoek Isidudu Mashonza Wildspastei en Botterhoender.