Die eiesoortige vriendskap tussen Winston Churchill en Jan Smuts is ’n studie in kontraste. In hul jeug het hulle uiteenlopende werelde bewoon: Churchill was die weerbarstige en energieke jong aristokraat; Smuts die asketiese filosofiese Kaapse plaasseun wat later aan Cambridge sou gaan studeer.
Published Date:
01/09/2017
Publisher:
Jonathan Ball Publishers SA
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 233 mm x 15 mm