Wian Verwey het 'n crush op my. En ek is nie seker hoe ek daaroor voel nie. Elke keer as ek daaraan dink kan ek nie help om te glimlag nie want dit klink soos die titel van een van daardie Afrikaanse liedjies waarin als rym.
Published Date:
07/10/2014
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm