Drie van Janie Oosthuysen se immer gewilde kinderboeke kan nou geniet word in een opwindende omnibus. Rosie ontmoet `n paar talentvolle vlooie in Daar is vlooie in my bed. Nikkel en Pennie gaan na `n eienaardige skool toe in Die verlore eiland en Ronnie kry `n interessante present in Die towerpotlood.
Published Date:
19/01/2019
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm