Almal by die Dagbreek-ryskool is in rep en roer toe daar 'n nuwe ryskool op die dorp oopmaak. Kan dit die einde van die Stalmaats beteken? Boonop lyk dit of die eienaars se seun 'n ogie op Anri het ... Dan ontdek Anri-hulle 'n geheim oor die nuwe ryskool en die vonke spat behoorlik!
Published Date:
18/12/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm