In hierdie omnibus wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie wil ’n seun se krieketkolf leen maar hy moet mooi met die suinige ryk seun onderhandel om sy kolf vir hom te leen sodat Kwaggaberg se seuns kan gaan krieket speel.
Published Date:
17/10/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm