In hierdie omnibus wat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks bevat ontmoet ons vir Trompie die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende.
Published Date:
15/08/2013
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm