Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar wil hulle saam na die somerskool in Londen gaan - Sophia vir haar ballet en Noah na die musiekskool. Maar hoe gaan Noah vir Sophia se hy is verlief op haar sonder om hulle vriendskap op te foeter? Wanneer Sophia alleen Londen toe vertrek is dit Noah se laaste kans.
Published Date:
15/03/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm