Dewald sien Megan nog altyd raak. Eers was sy net Megan sy beste pel se kleinsus maar elke jaar moes hy toekyk hoe sy net mooier en mooier word. Maar Guy code 101 soos ons almal weet se jy date nie jou beste pel se kleinsus nie...Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!
Published Date:
15/02/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm