Wessel moet die vakansie by sy oupa bly. Dit gaan die goorste vakansie van sy lewe wees. Oupa Zirk is humeuriger as 'n hamerkophaai met tandpyn en hy HAAT kinders. Maar iets is nie pluis nie. Waarom sluip sy oupa snags in die donker rond? Wat steek hy in die geheimsinnige gebou buite in die tuin weg?
Published Date:
01/06/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm