Anri-hulle gaan die langnaweek Kaap toe. En Jacques kom saam om te kyk hoe dit met sy perd Thunder en haar vulletjie Storm gaan. Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly onverwags onder gewetenlose skurke deur ...
Published Date:
01/07/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm