Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorle. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen voor dit te laat is...
Published Date:
14/08/2014
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm