Anri kan nie glo Jacques het haar gevra om saam met hom na die Valentynsdans te gaan nie. Intussen is almal by die ryskool opgewonde omdat daar 'n vulletjie op pad is. Maar een stormagtige nag loop dinge verkeerd... en Anri en Jacques moet blitsvinnig 'n plan maak.
Published Date:
14/08/2014
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm