Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn die geheim van 'n vlieende blou rubberkoei ontrafel en `n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.
Published Date:
19/03/2019
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm