Kwaaikofski word ontvoer! Sy ontvoerders lyk baie grillerig - hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou! Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir Kwaaikofski dieselfde haarstyl te gee - en nou lyk hy soos 'n blou paaseier.
Published Date:
20/04/2013
Author:
Jurgen Banscherus
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm