Dit is 2317. Die jong reisigers van IIHui !Gaeb is op verskillende plekke in Chinafrika vasgevang. Maar wat beteken die magiese voorwerp wat Kara en Mohlomi by die Isisbeeld gevind het? Is dit die sleutel wat die slapende ouers sal wakker maak? Snak is 'n spannende soek- en trekverhaal van geloof hoop en liefde.