Geluide in donker gange monsters mummies en moordenaar-onderwysers... skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor huiswerk as hulle nog met toordokters en reusespinnekoppe ook moet rekening hou? Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare laat rys en laat wens dat die skoolklok vir huis-toe-gaan-tyd wil lui ...
Published Date:
15/03/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm