Saartjie is kaptein van die netbalspan maar moet nou kies tussen Anna en Magriet le Roux om in die span te speel. Almal plaas druk op haar en om alles te kroon moet die span in een van die belangrikste wedstryde nog speel.
Published Date:
16/10/2008
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm