Die afgelope tyd voel dit vir Adele asof 'n groot hand haar wereld gevat en dit geskud het. Sedert die begin van die jaar vaar sy skielik vrot in kuns. By die huis voel dit asof dinge ook skielik verander. En dit alles begin die middag toe sy van die skool af kom en 'n leeu in hulle tuin ontdek ...
Published Date:
01/06/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm