Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou vir die eerste keer in 'n omnibus beskikbaar! In die Reenboogrant Maats-boeke is Shani en Sunette op laerskool en hulle beleef allerlei avonture. Die omnibus bevat die eerste drie titels: Skelmstreke en kattekwaad Alleen tuis en Die balletkonsert.
Published Date:
01/01/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm