Hou jou sakdoek gereed! Bennie en Jenny is bekommerd. Professor Fungus het verkoue maar hy wil nie ophou werk nie. Dan gebeur daar egter 'n ongeluk in sy laboratorium ... en 'n Monsterverkoue word in die strate losgelaat!
Published Date:
04/04/2013
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm