Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met 'n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou?
Published Date:
01/02/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm