Bennie en Jenny is baie opgewonde toe een van professor Fungus se vriende hulle nooi om die diepsee in 'n splinternuwe duikboot te verken - op soek na 'n geheim-sinnige dierasie. Maar in die donker dieptes onder die see loop dinge onverwags skeef ...
Published Date:
01/02/2016
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback