Wikus Lombaard is 'n nice ou. Hy is kaptein van die eerste rugbyspan en met sy dodelike skopskoen het hy sy span al meermale uit die verknorsing gered.
Published Date:
05/03/2005
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm