Zoe en Zoya is n identiese tweeling. Maar dit is waar die ooreenkoms eindig. Terwyl Zoe gedurig haar neus in 'n boek het is Zoya meer behep met haar voorkoms en ouens. Wanneer Zoe 'n klomp seuns as proefkonyne gebruik vir 'n ekspo-taak ruk dinge handuit. Zoe weet sy moet beheer vat. En beslis nie staan en verlief raak op haar sussie se kerel nie!
Published Date:
15/06/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm