Toe Olivia Olivier op die oggend van haar tiende verjaardag wakker word verwag sy glad nie om 'n baie verwarde olifant op haar voorstoep te kry nie. Olivia se olifant is 'n betowerende storie oor 'n ongewone vriendskap tussen 'n dogtertjie en haar olifant.
Published Date:
01/03/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm